Prototipe Ft. Bouwer Bosch - Die Duiwel in die KinderBybel
https://api.soundcloud.com/tracks/51133332
a Collaboration between Noulen Zombiekid's hidden persona,Prototipe, and Afrikaans Screamo frontman Bouwer Bosch :D http://www.facebook.com/BouwerBoschMusic www.fb.com/iamprototipe Thanx to BEAU ROSSOUW for AWESOME GUITAR WORK!! Recorded at The BROTHERSOUND STUDIOS Lyrics: in die aand as ek in die straat stap en ek kyk in die oë van die donker weet ek dat ons almal saam is hierdie tyd van goed en kwaad het my nou aan die dink gemaak en ek moet s? ek dink dis ons wat die verskil gaan maak ek is moeg vir die swart en wit en moeg vir die grys waar die wit wil sit ek kan nie keer nie ek ek wil nie meer wats die punt om op te gee. dis alles aan ons oorgegee ek kan relate met die duiwel in die kinderbybel whoop whoop dit is nie wat jy sien nie ek kan relate met die duiwel in die kinderbybel whoop whoop dit is nie wie jy sien nie ek kan relate met die duiwel in die kinderbybel whoop whoop ek waarsku jou maar net ek kan relate met die duiwel in die kinderbybel whoop whoop ek help jou ook maar net In die dag as ek in die straat stap en ek sien die glimlag in die lig se geselskap weet ek dat ons almal saam is hierdie tyd van goed en kwaad het my nou aan die dink gemaak daar sal altyd meer liefde wees daar sal altyd 'n engel in die donker saam die duiwel dans daar sal altyd 'n lig wees wat die pad wys daar sal altyd nog 'n redder op die water wees daar sal meer liefde wees 'n engel in die donker leef daar sal meer lig ook wees as wat die donker aan gewoont kan wees

0 komentar:
Post a Comment